Studio 8 het 'n interne verkoops posisie beskikbaar
Het jy wat dit vat om deel te wees van ons span?
Ons is 'n binne-argitek (Interior design) maatskappy wat 'n ontwerp department, verkoops department vir alle produkte wat jy sou benodig om 'n huis te revamp en 'n interior decorating department.
Ons is opsoek na 'n volwasse, hardwerkende person met 'n baie sterk peroonlikheid wat vas kan vat en onder baie hoe druk kan werk!
Die posisie is regtig nie vir 'n sag geaardheids person nie, die druk en stress is hoog.
Ons is 'n klein span met hoe uitsette.
Pos beskrywing (Hoofsaaklik):
Die regte kandidaat moet die onderstaande minimum vereistes oorskry.
23 jaar of ouer
Geldige motor lisensie
Matriek sertifikaat
Verkoops posisie of admin of soortgelyk met tenminste 2 jaar ondervinding
Super detail georienteerd wees (Uiters belangrik)
Veeltaak (Multitask) Ons werk met ongeveer 15 projekte op die stelfde tyd
Admin georienteerd (Uiters belangrik)
Sterk persoonlikheid (nie sag en sensitief)
Goed onder stress werk
Lees en verstaan huis planne (ook belangrik)
Analise brein he om produkte te ontleed
Moet Afrikaans vlot kan praat, verstaan en skryf
Microsoft office - 'n must!
Ons werk op quickbooks hoofsaaklik - Maklik om te leer
Werks verantwoordelikheid:
Detail kwotasies genereer (IE: Vloere, Sanitareware, Ligte ens) Bel vir pryse en beskikbaarheid
Produk bestellings plaas (Purchase orders genereer)
Logistiek reel elke oggend (Collections and deliveries met ons eie drywers)
Werks ure:
Maandag - Vrydag: 07:30am - 17:00pm
Nota:
Die posisie gaan vir 7 dae geadverteer word, daarna gaan ons telefonies 'n onderhoud hou en daarna in persoon die onderhoud uitvoer by ons kantoor.
Moet asb nie my kantoor bel vir enige opvolg oor jou CV, as jy niks van ons hoor teen 2 May 2025 is jou aansoek onsuksesvol.
Groete
Job Types: Full-time, Permanent
Pay: R12000,00 - R13000,00 per month
Application Deadline: 2025/05/02
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.