OVK Versekering beskik oor 'n geleentheid vir 'n makelaar wat spesialiseer in Korttermynversekering te OVK Ladybrand.
Ons is opsoek na 'n kandidaat wat reeds beskik oor die nodige Regulatoriese kwalifikasies (RE5) en voldoende ondervinding om by 'n dinamiese span in te skakel.
Kern doel van die pos:
Klientediens bevorder, retensie en werwing van nuwe besigheid (korttermynversekering) binne die FAIS raamwerk.
Vereistes:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.