Ons is 'n gevestigde landbou toerusting vervaardiger en invoerder - en is in die besigheid om landbou toerusting te verskaf, installeer en te diens - insluitend graan meulens, voermeulens, graan silos, hout kerwers, spesery verwerking, klein en medium skaal implemente, voerkarre en ook verpakking van finale produkte - en ons kliente is hoofsaaklik boere, graan handelaars, meulens en voermeulens en kooperasies
Ons is op soek na 'n kantoor gebonde verkoops verteenwoordiger om die volgende te verrig:
1. Opstel van kwotasies vir navrae ontvang vanaf kliente en vanaf navrae vanaf reisende verkoopsteenwoordigers soos aangevra.
2. Inloop kliente te help met produk keuses, inloop kliente te ontvang en behoeftes bespreek, en kwotasies voorberei.
3. Bywoon van bemarkings uitstallings
4. Byhou van verkope en kwotasie registers
5. Opvolg op uitstaande kwotasies by kliente deur telefoon oproepe, whatsapp en epos
6. Moniteer van Whatsapp rekening en antwoord van navrae op whatsapp en epos.
Requirements:
a) Ondervinding in die graan bedryf, hetsy in verkope, verwerking of produksie sal voordelig wees maar opleiding sal verskaf word.
b) Ondervinding of 'n verstaan van meganiese prosese en parte sal voordelig wees
c) Geldige bestuurders lisensie met eie betroubare vervoer
d) Matriek met wiskunde
e) Verkieslik gebaseer in of om Pretoria
f) Wel gesproke, en netjiese voorkoms
g) Goeie magtigheid van Afrikaans en Engels - beide gesproke en geskrewe
What we offer:
i) Kompeterende basiese salaris
ii) Kompeterende verkope komissie struktuur
iii) Selfoon
iv) Maatskappy rekenaar
v) Groei geleenthede in die verkope en bemarkings funksei - beide finansieel en profesioneel
Job Type: Full-time
Pay: R10000,00 - R15000,00 per month
Ability to commute/relocate:
Pretoria, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (Required)
Education:
High School (matric) (Preferred)
Experience:
Sales: 1 year (Preferred)
Language:
English (Preferred)
Afrikaans (Required)
License/Certification:
drivers license (Required)
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.