Algemene bestuur en onderhoud van die golfklub, insluitend die algehele toesig oor alle grondpersoneel, klubhuispersoneel, sowel as die klubhuis en omliggende areas.
Minimum Vereistes:
Graad 12;
1 -2 jaar ondervinding in golfbaanbestuur en onderhoud (sal tot u voordeel wees);
Geldige rybewys.
Vaardighede
:
Hortikulturele kennis (begrip van plante, grasse en tuinboupraktyke);
Goeie menseverhoudings;
Baanbestuur (vaardigheid in die bestuur van golfbaanonderhoud, insluitend besproeiing, bemesting en onkruidbeheer);
Masjienvaardighede (Kennis van en ervaring met die gebruik van tuin- en onderhoudsmasjiene);
Goeie organisasie vermoe;
Stiptelikheid en netheid;
Moet onder druk kan funksioneer;
Kommunikasie en interpersoonlike vaardighede.
Verantwoordelikhede:
Personeelbestuur;
Baanbestuur;
Klubhuis administrasie;
Kommunikasie en verslagdoening;
Nakoming van Gesondheid en Veiligheids vereistes;
* Vooraadbestuur en finansiele oorsig.
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.