Assistent Onderhoud Operateur Van Groenteplaas

Rayton, GP, ZA, South Africa

Job Description

Assistent Onderhoud Operateur van Groenteplaas



Ligging:

Pretoria / Rayton


Ons is op soek na 'n gemotiveerde

Assistent Onderhoud Operateur

om 'n dinamiese span te versterk. Hierdie pos is ideaal vir iemand wat graag met hul hande werk en nuwe vaardighede wil aanleer in 'n ondersteunende omgewing. Jy sal direk aan die Onderhoudbestuurder rapporteer en 'n sleutelrol speel in die daaglikse bedrywighede van ons boerdery.

Verantwoordelikhede sluit in:



Daaglikse voorkomende onderhoud op toerusting Meganiese herstelwerk, basiese elektriese werk, pyp- en pompeherstel Die bou van spesifieke toebehore soos deur die boerdery benodig

Vereistes:



Matriek Vlot in Afrikaans en Engels Kode 8 of 10 lisensie Meganies aangele en vaardig met hande Georganiseerd en netjies Basiese kennis van Excel en ander Office-sagteware

Voorkeure:



Sober gewoontes, lojaal en eerlik 'n Liefde vir die boerdery-omgewing Kode 10 lisensie of groter Ervaring met trekkers en/of trokke Basiese elektriese vaardighede vir foutsporing (bv. werk met 'n multimeter)

Vergoeding:

Kompeterende pakket aan wat gebaseer is op totale koste van indiensneming. Verblyf op die plaas is opsioneel en kan onderhandel word.

Aansoeke sluit 15 September 2025.





LW. Moet asb nie per e-pos of Whatsapp aansoek doen nie. Indien u nie op enige ander plek waar hierdie advertensie verskyn regkom met registrasie nie, kan u op ons webwerf registreer: www.ligpos.net

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1503100
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Rayton, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned