Die ideale kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
Ervaring in die onderrig van Gr. 8-12 Afrikaans EAT
Beskik oor 'n B.Ed-graad of NOS-kwalifikasie
Minstens 2-3 jaar onderwyservaring
Nasien van die NSS-eksamen sal voordelig wees
Vaardigheid in moderne tegnologie en moderne pedagogie
Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
Verpligte deelname aan die uitgebreide buitemuurse progam (sport en kultuur)
HOE OM AANSOEK TE DOEN:
Stuur 'n CV, aansoekbrief en die besonderhede van drie onlangse verwysings aan:
Rig aansoek aan:
Die Skoolhoof, Die Hoerskool Westerford, Hoofweg 220, Rondebosch, 7700
E-pos:
admin@westerford.co.za
Sluitingsdatum:
Vrydag 14 November 2025 om 13:00
Slegs kandidate op die kortlys sal vir 'n onderhoud gekontak word.
"As deel van Westerford se beleid van Diversiteit, Inklusiwiteit en Transformasie, is ons toegewy aan uitnemendheid, diversiteit en vernuwing. "
Job Type: Full-time
Education:
Bachelors (Preferred)
Experience:
Afrikaans Teacher: 3 years (Preferred)
Work Location: In person
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.