Job Summary Die firma is op soek na xe2x80x98n ervare advertensiebemarker met bewese toepaslike ervaring. Hul hoofkantoor is in Lynnwood, Pretoria, en die kandidaat moet in Pretoria woonagtig wees alhoewel die personeelspan grootliks van hul huise af werk.Die tydskrif het landwyd adverteerders.Die geskikte kandidaat, wat direk aan die Redakteurs verantwoordelik sal wees, sal redaksionele en administratiewe steun ontvang. Die persoon moet egter sterk selfstandig kan werk en tegelyk ook goed in xe2x80x98n span kan saamwerk.Vereistes
Job Mail
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.