Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.
Minimum Vereistes:
Graad 12;
Toepaslike tersiere landbou kwalifikasie;
Skaap, ras en / of wolklas kursusse voordelig;
Geldige rybewys.
Vaardighede
:
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
Rekenaarvaardig (MS Office);
Basiese lewendehawe, skaap en wol kundigheid;
Basiese kennis van kuddebestuur;
Basiese kennis van wol en bokhaar bedryf asook klas-standaarde;
Basiese kennis van kleinvee rasstandaarde;
Goeie mense verhoudinge.
Marketing and execution of company services in the fibre and livestock industry, with the aim of maintaining and increasing existing market share
.
Minimum Requirements:
Grade 12;
A relevant tertiary agricultural qualification;
Sheep, breed and / or wool classer courses an advantage;
Valid drivers license.
Skills
:
Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
Computer literate (MS Office);
Good knowledge of livestock, sheep and wool;
Good knowledge of herd management;
Good knowledge of wool and mohair industry as well as classification standards;
Good knowledge of sheep breeding standards;
Good interpersonal skills.