Middel & Partners, gesetel in Somerset West, is op soek na ’n gemotiveerde en tegnies bekwame individu om SAICA artikels by ons te voltooi. Vereistes: ’n Graad of besig om ’n graad in Rekeningkunde of soortgelyk te voltooi Sterk tegniese…
Middel & Partners, gesetel in Somerset West, is op soek na 'n talentvolle en gemotiveerde persoon om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal 'n passie hê vir administrasie en belasting, asook die volgende vaardighede en kennis…