Grafiese Ontwerper

Centurion, Gauteng, United Kingdom

Job Description

Part-timeGrafiese Ontwerper & sosiale media spesialisDie pos is gebaseer in Eeufees weg, Centurion. Om te kwalifiseer benodig jy 'n toepaslike graad/diploma in multimedia kuns en ontwerp; alternatiewelik 'n toepaslike kwalifikasie of ervaring in kommunikasie/uitleg sal tot jou voordeel strek, so ook toepaslike ondervinding. Kennis van digitale bemarking en sosiale media is 'n verdere vereiste.Vaardighede wat tot jou voordeel sal strek, is goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede; handhawing van goeie menseverhoudings; selfgelding; probleemoplossing; inisiatief; meertaligheid wat Afrikaans en Engels insluit; akkuraatheid; kreatiwiteit en die vermo? om selfstandig en as deel van 'n span te kan werk. Voorts moet jy oor die vermo? beskik om onder druk te werk. Uitstekende rekenaarvaardigheid, kennis van Mac en PC sal tot jou voordeel strek.Job Types: Full-time, Part-timeExperience:
  • Social Media Marketing: 1 year (Preferred)
  • Graphic Design: 1 year (Preferred)
Education:
  • Diploma (Preferred)
Language:
  • Afrikaans (Required)

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD184992
  • Industry
    Fertilizers/Pesticides
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Centurion, Gauteng, United Kingdom
  • Education
    Not mentioned
  • Apply By
    Mar 12, 2019
  • Job Posting Date
    Dec 12, 2018